Welkom by Klofie Boekwinkel.
NEEM KENNIS! MY TOWER LABELS BESTELLINGS GESLUIT.
BELANGRIKE INLIGTING
1 . Verpakking van voorraad is afhanklik van die beskikbaarheid by verskaffers. 2. Ouers bepaal hulle eie metode van afbetaling. Let wel! Volledige betaalde bestellings na 20 Desember 2021 mag ‘n potensïele wagperiode hê. (langer as voorheen aangedui). 3. Geen pakkette word verpak of afgelewer voordat u boekwinkelrekening nie ten volle vereffen is nie.
WEBWERF OOP VIR 2022 BESTELLINGS
Klik Hier vir meer inligting oor hoe om te bestel.
_______________________________________________________________________________________________
Boekwinkel ure vir Kwartaal 2:
5 April - 8 April : Ma - Vr - 07h00-13h00
Vanaf 11 April : Slegs Dinsdae & Donderdae - 07h00-12h00
Telefonies : Maandae-Vrydae : 07h00 - 18h00