Hulp

Gereelde vrae.

Hoe plaas ek 'n bestelling?

1. Bestaande rekeninghouers, gebruik epos adres wat op vorige stelsel geregistreer is, om in te teken. 2. Druk "Wagwoord vergeet", volg die nodige stappe. 3. Maak seker dat die leerders se name en grade korrek is vir 2027. 4. Druk "Plaas bestelling", kies leerder. 5. Druk "Kies items", kies die nodige items. 6. Druk "Kontroleer bestelling". 7. Druk "Gaan voort na betaling". 8. Kies versendingsmetode.

Kan ek vir meer as een kind bestel?

Ja. Een epos adres, een rekening.

Hoe voeg ek ekstra items of reelings by 'n bestelling?

Indien verpakking nog nie plaas gevind het nie, kan ekstra items bygevoeg word. Indien enige verdere navrae, kontak die betrokke boekwinkel.

Hoe volg ek my bestelling op?

Gebruik die naspoorblad, of maak jou bestelling oop, om die jongste beskikbare aflewerings- of afhaalstatus te sien. 1. Koerieraflewering via a derde party koerier maatskappy. Die sporingsnommer sal eers beskikbaar wees sodra die bestelling verwerk is. Maak seker jou afleweringsadres is korrek. of 2. Afhaal by pakhuis in Heritage Hill Estate.

Wanneer word my bestelling verwerk?

Verpakking van bestellings wat ten volle betaal is, word vanaf 16 November 2026 verwerk en versend.